Modulekode | JMD 451 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Innoverende onderrigmetodes en onderrigvaardighede vir Ekonomie. Tematiese beplanning. Keuring en gebruik van verskeie bronne in Ekonomie onderrig. Assesseringspraktyke, kommunikasievaardighede en klaskamerbestuur. Onderrigfilosofie en reflektiewe praktyke in die onderrig van Ekonomie.
|
Modulekrediete | 3.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Onderwysbestuur en Beleidstud |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App